english
English version
of this webpage available at http://www.studmaster.com.
welKOM
Hartlik welkom
Welkom by ons
webtuiste waar ons die StoetMeester® reeks
kuddebestuursprogramme vir vleisbeeste, vleis-en wolskape en bokke
ontwikkel en onderhou. Kyk gerus rond en besoek ons asseblief weer.
Kontak ons indien u enige vrae het.
U kan hier lees
oor ons produkte, demonstrasie en die nuutste weergawes van die
programme bekom, produkondersteuning ontvang en die belangrikste,
voorstelle maak om ons diens en produkte te verbeter.
inhoud
Bladsy-inhoud
Op hierdie bladsy kan u
lees oor:
MIssie
Ons missie
Ons streef daarna om die voorste verskaffer van kragtige,
maklik om te gebruik kuddebestuurprogramme te wees. Verder wil ons graag
'n betroubare en vriendelike na-verkoop diens lewer met die hulp en
insette van u, ons produkgebruikers. Om ons missie uit te leef, moet ons
produkte teen bekostigbare pryse beskikbaar wees maar ons tog voorsien
van 'n lewensvatbare en eerlike wins.
Bokant
PROFIEL
Ons besigheidsprofiel
Agricultural Data Control het ontstaan 1988 nadat ons
die eerste StoetMeester beesprogram verkoop het in 1987. Oorspronklik
was die beesprogram slegs vir eie gebruik ontwikkel, maar nadat
mede-telers van die uitdrukke te siene gekry het, wou hulle graag die
soortgelyke hê. 'n Behoefte is geïdentifiseer, en behoeftes moet
vervul word.
Bokant
Kontak
Ons besonderhede
Telefoon
+27 (82) 881-2310 -
Internasionaal
0861-101-525
- Suid-Afrika
Faks
+27 (82) 886-1179 -
Internasionaal
(082) 886-1179
- Suid-Afrika
Posadres
Posbus 11094, Riverwalk, 2538. Suid-Afrika.
Elektroniese pos
Algemene inligting:
info@studmaster.com
Verkope: sales@studmaster.com
Produkondersteuning:
help@studmaster.com Kantoorure (GMT +02:00)
08:00 tot 17:00 Maandag tot Vrydag
Ander
Maatskappy registrasienommer: 1988/02862/23
BTW registrasienommer: 4410119673
Bokant

|