Hierdie lys vertoon nou die
nuutste weergawe eerste.
Subweergawe (24)
4 Junie 2007
1. Byvoedingskode
Funksie BB - Bewaar massas
Funksie BE - Amptelike verslag
Byvoedingskode 7 wat oesreste
aandui bygevoeg.
2. Id nommer formaat
Funksie HGF - Lees Iris
registrasienommers
Funksie AI - Lees Iris
registrasienommers (duplikaat)
Registrasienommers onleesbaar
indien ID nommers in StoetMeester nie in die korrekte formaat KKKKJJ-VVVV
is nie. Al word byvoorbeeld die "-" uit die nommer weggelaat, kon
registrasienommers nie gekoppel en gelees word nie. Probleem opgelos
deurdat die presiese ID nommer formaat nou met Funksie HAH - ID nommer
formaat gespesifiseer kan word.
Subweergawe (23)
28 Mei 2007
1. Moedermassa by geboorte
Funksie AG -
Geboortekennisgewings
Korrigeer 'n fout waar
moedermassa met geboorte nie ingesluit was by die elektroniese lęer wat na
S.A. Stamboek gestuur was nie.
2. Aantal kopieë
Verskeie funksies
Met die druk van alle verslae
(Alt P) sal slegs een kopie gedruk word. Alle vrae / verwysings na die
aantal kopieë met die uitdruk van verslae is verwyder.
Subweergawe (22)
24 Mei 2007
1. Lees elektroniese
registrasienommers van nuutgebore kalwers
Funksie HGF - Lees
registrasienommers (en Funksie AI as duplikaat)
Wanneer nuwe geboortes
elektronies by S.A. Stamboek ingedien word, voorsien Stamboek 'n
resultaatlęer met die registrasienommers van die aanvaarde geboortes,
hetsy per epos of Logix. Hierdie lęer word dan na u rekenaar gekopieer
vanwaar dit in StoetMeester ingelees kan word.
In die verlede moes die lęernaam
in detail getik word om dit te kon inlees. Hierdie proses was omslagtig
omdat 'n enkele karakter wat verkeerd ingetik word, gemaak het dat die
inlees nie suksesvol was nie.
In teenstelling met bogenoemde,
vertoon StoetMeester nou 'n lys van lęername waarmee die lęer wat ingelees
moet word, gekies word. Geen tikwerk is dus meer nodig nie.
2. Lees elektroniese
prestasietoetsresultate
Funksie HGG - Lees
prestasietoetsresultate
Soos verduidelik in punt 1
hierbo, word 'n lys van lęername nou vertoon in plaas daarvan dat die
lęernaam getik moet word om verwerkte elektroniese prestasietoetsresultate
in te lees.
3. Lees elektroniese massa
teelwaardes
Funksie FAA - Lees massa
teelwaardes
Soos verduidelik in punt 1
hierbo, word 'n lys van lęername nou vertoon in plaas daarvan dat die
lęernaam getik moet word om massa teelwaardes in te lees.
4. Lees data vanaf ander teler
Funksie HGB - Lees oordraagbara
data
Voorheen was hierdie funksie
beperk tot "stiffie" A: en B: diskette. Oordraagbare data kan nou ook
vanaf geheuestokkies (Flash disks) of cd's gelees word.
5. Mikroskyfie nommer
Funksie AD - Bewaar nuutgebore
kalwers
Mikroskyfie nommer word gevra by
die aanteken van nuutgebore kalwers. Dit is nie 'n verpligte veld nie,
maar wel nodig vir telers wat beplan om vleisprodukte uit te voer.
6. Naam van dier
Funksie AD - Bewaar nuutgebore
kalwers
Fout reggestel waar die naam van
die dier nie korrek vooraf ingevul was nie. Hierdie probleem het vir alle
naamgewende rasse gegeld. Bonsmara het dus nie die probleem ervaar nie.
7. Kalfboeknommer
Funksie EH - Inspeksieverslag
Enige verwysing na die
kalfboeknommer soos voorheen deur Bonsmara gebruik is verwyder. Slegs
rekenaarnommers word nou gedruk.
8. Braford generasie
Funksie AG - Druk
geboortekennisgewings
Generasies word nou gedruk en
elektronies weergegee as F1, F2 ens. in plaas van hulpstamboek A, B ens.
9. Herskep indekslęers
Funksie HD - Skrap of verander
ID nommers
Die vraag of indekslęers eers
geskep moet word wanneer diere geskrap of diere se ID nommers verander
word, is verwyder. Deesdae se rekenaarspoed is van so aard dat hierdie
vraag onnodig is. Hierdie aksie sal nou outomaties geneem word.
Subweergawe (21)
14 April 2007
1. Nuwe eie verslag kolom
Funksie EB - Eie verslae
'n Nuwe kolom naamlik "laaste
kalf waar-is-dier kode" nou beskikbaar wanneer 'n eie verslag opgestel
word.
2. Sorteer eie verslae
Funksie EB - Eie verslae
Twee addisionele
sleutelkombinasies bygevoeg wanneer kolomme waarop die eie verslag
gesorteer kan word, gekies word. Op sommige rekenaars wil die [Alt]F10
sleutelkombinasie nie werk nie. [Ctrl]F10 en [Alt]F8 bygevoeg.
3. Geboortekennisgewing drukwerk
Funksie AG - Druk
geboortekennisgewings
Fout reggemaak waar die
geboortekennisgewing nie korrek op een bladsy uitgedruk het nie en hom ook
nie gesteur het aan die bladsylengte stelling by die funksie waar die
drukker opgestel word nie. The probleem het slegs voorgekom by drukkers
wat nie van die usb poort gebruik maak nie.
Subweergawe (20)
13 Februarie 2007
1. Rugsteun per elektroniese pos
Funksie QE - Epos rugsteun
'n Nuwe funksie waarmee die
rugsteun soos gemaak in StoetMeester per epos versend kan word.
2. Elektroniese kommunikasie met
Breedplan in Namibië.
Korrigeer 'n fout waar die
lidnommer van die teler nie korrek in die elektroniese versending van data
korrek deurgegee is nie sodra die lidnommer 'n alfabetiese karakter bevat.
3. Lees Iris elektroniese
geboortekennisgewinglys
Funksie HGH - Iris
geboortekennisgewinglys
'n Nuwe funksie om die
elektroniese geboortekennisgewing lys vanaf Iris te lees. Die doel van
hierdie funksie is om diere se registrasienommers en basiese
stamboominligting van diere op datum te bring met die amptelike data. Die
geboortekennisgewinglys is op aanvraag van SA Stamboek beskikbaar.
Subweergawe (19)
9 Februarie 2007
1. Visuele beoordeling
Funksie DE - Visuele beoordeling
'n Nuwe funksie waarmee 'n
visuele beoordelingspunt vir 'n koei en haar kalf asook 'n kort opmerking
bewaar kan word. 'n Koei kan meer as een maal opgeneem word solank die
beoordelingsdatum verskil. Oor jare is dit dus moontlik
beoordelingsgeskiedenis van 'n koei waar te neem.
2. 5 Generasie stamboom
Funksie EDB - 5 Generasie uitgebreide
stamboom
Korrigeer 'n fout waar die
gedrukte weergawe op parallelpoortdrukkers oor die bladsy gedruk het en
dus nie op een bladsy gepas het nie.
Subweergawe (18)
27 November 2006
1. Breedplan gedrukte
geboortekennisgewing
Funksie AG -
Geboortekennisgewing
Korrigeer 'n probleem waar die
verkeerde kleurstatus kode op die Breedplan geboortekennisgewing gedruk
was.
2. Algehele opsomming
Funksie EE - Algehele opsomming
Korrigeer 'n probleem waar die
gedrukte weergawe van die algehele opsomming in groot karakters gedruk was
en daarom nie op 'n bladsy kon inpas nie. Hierdie probleem het slegs
voorgekom op drukkers wat nie van 'n USB kabel gebruik maak nie
Subweergawe (17)
17 November 2006
1. Gebruikerskode
Tik 9 wanneer vir die program se
gebruikerskode gevra word. 'n Epos boodskap gerig aan die StoetMeester
kantoor word dan outomaties yoorberei. Sodra ons hierdie epos boodskap
ontvang sal ons per epos 'n gebruikerskode aan u uitreik.
Subweergawe (16)
18 September 2006
1. Lees elektroniese
prestasiedata
Funksie HGG - Iris
prestasietoetsresultate
Voltooi hierdie funksie sodat
amptelike Fase C & D prestasietoetsresultate ook gelees word. Voorheen was
net Fase A & B resultate gelees.
Subweergawe (15)
5 September 2006
1. Versend elektroniese
prestasiedata
Funksie BE - Amptelike verslag
'n Verdere korreksie (moedermassa
met speen, regsgeplaas en met nulle opgevul aan voorkant) aan die
elektroniese prestasietoets datalęer soos voorsien aan Iris.
Subversion (14)
Published: 30 August 2006
1. Electronic Performance Data
Function BE - Official Report
Another correction of the format of
the performance data file submitted to SA Studbook. Furthermore warnings
were added for missing weights and registration numbers.
Subversion (13)
Published: 28 August 2006
1. Electronic Performance Data
Function BE - Official Report
Correct the format of the
performance data file submitted to SA Studbook.
Subversion (12)
Published: 23 August 2006
1. Storage directory for
electronic communication
Function HAJ - Electronic Post
This is the directory where all
files prepared by StudMaster for electronic transmission are stored before
sending. The directory specified is now automatically created. In the past
a message was displayed if the directory did not exist. It was then
necessary to first create the directory in Windows Explorer.
Subversion (11)
Published: 10 August 2006
1. Electronic Birth Notification
Corrected problem regarding
error message produced by Outlook Express when sending birth notifications
electronically via email.
Subversion (5)
Published: 11
November 2005
1. Studbook
(Iris) birth notification change
Function AG -
Birth Notification
"How mated"
or "Conceived By" code was printing incorrectly. Codes used to be
1=Natural, 2=Natural (Borrowed), 3=AI and 4=Embryo. Iris now accept
1=Natural, 2=AI and 3=Embryo. In StudMaster you keep on using the old
codes (1-4) but it will be converted to the new codes when the birth
notification are printed.
2. Table format
sales catalogue
Function EG -
Sales Catalogue
Corrected the
problem where funny characters were printed on the table format sales
catalogue between lines and animals.
Subversion (4)
Published: 27
October 2005
1. Import
Historical Data From Breedplan
Function HGD
- Import Breedplan historical data
Added
functionality to import Breedplan historical data for Namibian breeders
when ID Number type is YY-SSSSHHHH. Id numbers would be imported as is in
Breedplan and would not be converted into StudMaster HHHHYY-SSSS format.
Subversion (3)
Published: 14
October 2005
1. ARC Blup
Results Electronic Import
Function FAA
- Import herd breeding values
Added the
functionality to import "Feedlot Profit", "Mature Weight"
and "Feed Intake" blup figures
and their accuracies.
Subweergawe
(2)
29 September 2005
1. USB
Drukwerk
Alle Alt-P
drukfunksies
Introduced
a new font called "Base Narrow" to enhance the printing of condensed
printing from StudMaster to any USB connected printer. This font creates
a report a bit larger in height and still fit 130 columns per page
width.
2. ARC Blup
Results Electronic Import
Function FAA
- Import herd breeding values
Corrected a
"Data width error" when importing blup results from the ARC. Problem
occurred when for the first time, animals appeared with 100% accuracies.
Up to this stage StudMaster only allowed accuracies up to 99%.
3. Electronic
Email of data
All functions
where data can be sent via email
Automated the
process of sending email. Available for birth notifications and submission
of weights. Just press Alt-F at the corresponding functions. A email
message will automatically be generated with the correct data attached.
Bokant